Produkinligting


As 'n Boekklublid, sal jou kind onvergeetlike avonture propvol pret meemaak met Timon en Pumba, die vriende van die 100-akker-bos en nog vele meer!
  1. Die teks is eenvoudig met kort en maklik leesbare sinnetjies.
  2. Kleurvolle illustrasies deur die Disney-kunstenaars blaas lewe in elke karaktertjie.
  3. 'n Duursame hardeband-buiteblad sal sorg vir jarelange leesavonture.
  4. 218 mm x 251 mm in grootte, elke storie is 40 tot 48 bladsye lank

Klassieke Verhale Nuwe Vrystellings Disney Junior Disney Prinses

en nog vele meer!