Hoe die Boekklub werk
Verwys asseblief na die Lidmaatskapooreenkoms op die bestelvorm vir meer inligting.
Vyf voordele van die Disney Boekklub
Die Disney Boekklub sal jou help:
  • Lidmaatskap is gratis, daar is geen aansluitingsfooi nie. Sluit aan by die Boekklub en ontvang jou verwelkomingspakkie met die gratis geskenke soos geadverteer. In die boekpak kry jy twee proefboeke om 14 dae lank te besigtig.
  • As jy nie die proefboeke geniet nie, kan jy hul eenvoudig binne 14 dae op jou onkoste terugstuur sonder enige verdere verpligting. Jy kan steeds die GRATIS storieboeke en rugsak hou.
  • Indien jy besluit om die twee proefboeke te hou, word jou kind 'n lid van die Disney Boekklub en sal hy/sy elke vier weke twee boeke ontvang.
  • As lid van die Disney Boekklub kwalifiseer jy ook vir 'n eksklusiewe 14-dag voorskou van die Disney Jaarboek en die Disney Kalender.
  • Opwinding rondom boeke skep Dit is maklik om kinders aan boeke bekend te stel met hul gunsteling-Disney-karakters. Die opwinding om elke paar weke 'n spesiale pakkie per pos te ontvang kweek 'n liefde en waardering vir boeke wat waarlik onskatbaar is
  • 'n Band met prelesers vorm Disney Boekklubboeke is ideaal vir storietyd of inkruip op 'n koue reënerige dag. Jou kleinding sal mettertyd lees met hierdie lekker tye assosieer en so word die band tussen ouer, kind en boek gevorm.
  • Jou peuter se woordeskat bou & die verbeelding stimuleer Wanneer jy saam met jou peuter lees, ondersteun jy taalvaardigheidontwikkeling en dit maak nuwe konsepte en idees bekend wat hulle dalk nog nie in die werklike lewe ervaar het nie.
  • Selflees vir beginnerlesers aanmoedig Kort sinnetjies en die sorgvuldige uitgesoekte woordeskat moedig beginnerlesers aan om self te lees. Die herhaalde gebruik van gunsteling-titels help kinders om algemene woorde te indentifiseer wanneer hulle self lees.
  • 'n Biblioteek opbou 'n Groot verskeidenheid boeke sal jou kind vir langer geÏnteresseerd hou. Die Disney Boekklub is 'n koste-effektiewe manier om al die klassieke stories en nuwe films te versamel.
Bestel vandag jou boeke!

Sluit aan by die Disney Boekklub en ontvang jou gratis geskenke asook twee proefboeke vir slegs R64,99 per boek, plus posgeld.

Faktuuradres

Afleweringsadres


Kind se besonderhede

Kies jou bonusboeke

Kies Nee indien jy nie die halfprys-bonusboeke wil ontvang nie.


Lidmaatskapooreenkoms