Produkinligting


Sodra jy ‘n lid is, sal jou kind op ‘n onvergeetlike avontuur gaan wat met ouderdomsgeskikte en betowerende stories baie lag en vreugde sal waarborg!
  1. Die teks word eenvoudig gehou met maklike kort sinne om te lees.
  2. Kleurvolle illustrasies wat deur bekende kunstenaars ontwikkel is, maak elke karakter lewendig.
  3. ‘n Duursame hardeband sal vele jare van leesavonture verseker.
  4. Elke storie is tussen 32 en 64 bladsye lank en 196 x 130 mm groot.

Klassieke Verhale Nuwe Vrystellings

en nog vele meer!