building tomorrows stars

Drukbare
aktiwiteite

Daar is nie 'n vriendeliker vis in die see as Dory nie! Verwelkom jou gaste met die oulike Finding Dory-deurmat. So maklik soos 1, 2, 3.
Vul hul maagies en hul harte. Bly hierdie winter knus deur die smaaklike hoender-en-mieliesop te maak wat die hele gesin saam sal geniet.
Jou klein Brave-liefhebbers sal so gek wees oor hierdie beerwelpie-speelding dat jy sommer die span van drie sal moet maak.
Skep `n skadubeeld-toneel met 'n inkleurbladsy op `n ou lampkap om jou kind/ers se slaap- of speelkamer te Disney-betower.
Hierdie bekoorlike Mickey-selfdoenprojek sal elke oomblik meer spesiaal maak. Lees verder en vind uit hoe jy dit self kan maak.
Hou jou plek in jou gunstelingboek en vind dit weer later maklik met hierdie agt bekoorlike Disney-boekmerke.