Drukbare
aktiwiteite

Boekmerk

Is jy op soek na Moedersdag geskenk wat prakties en stylvol is? Hierdie een met Minnie voorkoms is in die kol!

Plak die stert

Iejor is op soek na sy stert. Kan jy hom help om dit te kry. Speel Plak Iejor se stert aan by jou partytjie en sien wie wen!

Eierhouers

Maak hierdie oulike en maklike Disney eierhouers sodat Mickey en Minnie jou pragtige eiers kan beskerm!

Appel Crunch

Hierdie heerlike nagereg is deur Doc self geinspireer en is 'n wonderlike lekkerny sonder die ongesonde goed! Goedgekeur deur Doc!

Kakamora Spel

Mik met jou eie Kakamora na die teiken en kyk hoeveel palmbome jy kan omklits met hierdie oulike Kakamora speletjie!

Hart Koekies

Mickey is nou wel vergeetagtig maar hierdie vakansielekkers ontwerp om vir sy meisie te wys dat hy romanties is!