Drukbare
aktiwiteite

Pretzel Aktiwiteit

Hierdie resep is opvoedkundig en prettig op ‘n verskiedenheid vlakke.

Gebakte hawermout

Hierdie ontbyt is net die regte resep vir daardie besige dae. Jy kan dit voor die tyd maak en op pad uit saamvat. Laat die kinders jou help om al die bestanddele te meng.

Mickey Toebroodjie

Gee jou skoolkosblik 'n Mickey-geinspireerde nuwe voorkoms met toebroodjies wat soos almal se gunstelingmuis lyk

Mickey-Vorm-Patatskyfies

Hierdie patatskyfies sal jou lekker prettig maak. Dis gesond, heerlik en die belangrikste van alles, dis in die geliefde Mickey Muis-vorm!

ZOOTOPIA FOXY PB

Gee jou wilde kant vrye teuels met hierdie moderne Nick Wilde van Zootopia-toebroodjie.

Pannekoek

Jou klein monstertjies sal gaande wees oor hierdie pannekoeke met ʾn kinkel en is heerlik vir ontbyt!