building tomorrows stars

Drukbare
aktiwiteite

Vermy die suiker-energiegolf hierdie Paasfees deur tyd in te ruim om Wreck-It-Ralph en die res van die span in te kleur.
Ahoy, maties! Laai hierdie maand se Jake en die Nimmelandseerowers-inkleurblad af en gee hulle avonture kleur.
Bring Mickey en Minnie se liefde tot lewe deur hulle met helderkleurige vetkryt, kleurpotlode of koki's in te kleur!
Buzz Lightyear, Jessie en Woody tot die redding! 'n Inkleurblad vir jou kind om te geniet met geliefde Toy Story karakters.
Winnie-die-Poeh is opgewonde oor 'n piekniek saam met vriende. Kleur die blasy in en tel hoeveel keer die letter 'P' verskyn.
Die meisie met die towerhare, Raponsie, is op die punt om die wereld daar buite vir die eerste keer te ontdek.