building tomorrows stars

Drukbare
aktiwiteite

Mickey en vriende glimlag en is altyd gereed vir avontuur. Bring die karakters lewendig met jou kind se gunsteling kleure!
Jou kind se gunsteling Inside Out karakters kan reg voor hulle oe lewendig word deur Joy, Fear, Disgust, Anger en Sadness in te kleur.
Hakuna Matata, vergeet van al jou bekommernisse terwyl jy hierdie prettige bladsy met Simba, Timon en Pumbaa inkleur.
Volg Mowgli en Baloo se voorbeeld deur baie drukkies met mekaar te deel! Laai die PDF af en druk uit om die winter op te warm.
Wys vir Pa hoe lief jy vir hom is met hierdie Mickey-en-Pluto-inkleurbladsy. Gee dit vir Pa om hom `n gelukkige Vadersdag toe te wens!
Minnie en Daisy sal Ma soos `n 'cool chick' laat voel. Kleur die raam in en plak jou gunstelingfoto van jou en Mamma daarop.