building tomorrows stars

Drukbare
aktiwiteite

As jou kinders van Moana hou sal hulle mal wees oor hierdie oulike Moana en vriende inkleurbladsy met hulle gunsteling kleure!
Gaan op reis saam met Pumbaa, Timon en Simba en voeg ’n bietjie kleur by tot die koninkryk met jou gunsteling kleure!
Kleur die reis van Lady en Tramp in en sien die liefdes verhaal van alle tye waar kom met jou gunsteling kleure!
Gaan op nuwe onderwater avonture deur om Dory en haar vriende met jou gunsteling kleure in te kleur!
Voeg bietjie Disney betowering by jou Kersfees. Druk hierdie blaaie met Disney karakters en kleur dit met jou gunstelingkleure in!
Hierdie avontuurverhaal bied jong lesers die geleentheid om in hul gunstelingkleure te sien die moontlikhede om as superheld te leef!