building tomorrows stars

Drukbare
aktiwiteite

Deel die liefde met hierdie prettige, drukbare Poeh en vriende-Valentynskrans wat net minute sal neem om te maak.
Kan jy die nege verskille optel? Omkring al die verskille op die Frozen blad en bou daarna jou eie Olaf die sneeuman as prys.
Dis pret om saam met jou gunsteling Disney-vriende te leer! Leer meer oor vorms en groottes met 'n reeks van aktiwiteite.
'n Unieke opvoedkundige reeks werkboekies wat jou kind sal help om noodsaaklike lees en letter vaardighede te ontwikkel.