building tomorrows stars

Drukbare
aktiwiteite

Moedig die gesin aan om hulle innerlike aapstreke uiting te gee. Herskep die krag van Die Leeukoning met hierdie Rafiki masker.
Met twee skitterende buigbare vurke staan hierdie papierreplika gereed om jou kind se gunstelingboeke te bewaak.
Trakteer die familie met 'n 101 Dalmasiers nagereg, besprinkel met sjokoladebrokkies en heerlik soos altyd.
Gebruik die Disney Mickey en Vriende bonesakkie-gooi om meer pret by die volgende piekniek of braaibyeenkoms te he.
Al wat fraaier as 'n skuimkoekie is, is 'n Mickey Muis-skuimkoekie! Beindruk almal met die spoggerige Disney-nagereg.
Die perfekte voorgereg of peuselhappie om die winterkoue hok te slaan. Dit is maklik om te maak en heerlik vir enige geleentheid!