Drukbare
aktiwiteite

Lekker Boks

Bederf jou valentyn met iets soets of klein geskenk en gee dit vir hulle in hierdie lekkergoedboks en laat hulle hart smelt!

Vrugteskommel

Verfrissend koud en soet. Hierdie Nemo vrugteskommels sal goed afgaan aan die einde van enige dag.

Kampvlag

Elke kamp benodig sy vlag. Druk die templet uit en maak jou eie. Sit dit op jou tent of oral in jou huis vir almal om te sien.

Pantoffelkoekies

Geinspireer deur Tinkerbell se pantoffelstylskoene kan jy hierdie rooi en groen koekies maak om Kersfeesvakansie te denk!

Sneeuvlokkies

Bring bietjie Disney betowering op die toneel met Mickey en Vriende sneeuvlokkies en hang dit op jou Kersboom!

Pinocchio Pizza

Of jy nou Pinocchio verjaardagpartytjie hou of gesellige fliekaand beplan. Jou kleingoed sal dol wees oor hierdie prettige pizzas.