Wanneer ’n mens lees maak jy sin van krabbels op ’n bladsy. Dit behels dat jy woorde en die storie wat dit vertel ontsyfer, interpreteer en verstaan... ...lees meer
My kinders is gek oor die Disney boekies wat hulle elke maand ontvang. My seun (5) en dogter (2) se taalvermoë is bogemiddeld vir hul ouderdom en ek is seker daarvan dat die storietyd met ons Disney boekklub stories 'n groot rol hierin speel. Ons het sopas die 2017 Jaarboek ontvang en my kinders is gaande oor dit! Baie dankie vir 4 jaar se uitstekende diens.
C Ploos van Amstel | 15/11/2016
Uiters gelukkig!
Ek is mal oor die Afrikaanse storie boekies ek lees gereeld vir my seuntjie. En die boekies self is so goeie kwaliteit. Dankie Star Achievers. Eks bly ek het by julle aan gesluit. En die couriers is ook elke maand optyd met die aflewering van my boekies. Ek adverteer julle produk graag!!