Kennerartikels

Onderrig-mylpale

  • Onderrig-mylpale 4-5

    Artikel deur: Usborne Parent Guide Help your child read and write - Usborne Publishing
    Taalontwikkeling: Kinders verstaan en gebruik ingewikkelder sinne en leer steeds meer en meer nuwe woorde. ...lees meer
  • Onderrig-mylpale 5-6

    Artikel deur: Usborne Parent Guide Help your child read and write - Usborne Publishing
    Leesvaardighede: Kinders herken konsonantvermengings, soos “prop” en “krap”, en leer dat letters of groepe letters op verskillende maniere uitgespreek kan word, soos “boom” en “bome” en “bomme”. ...lees meer
  • Onderrig-mylpale 0-2

    Artikel deur: Usborne Parent Guide Help your child read and write - Usborne Publishing
    Taalontwikkeling: Babas kommunikeer deur te glimlag, te wys en te koer, en op ongeveer agt maande.. ...lees meer
  • Onderrig-mylpale 2-3

    Artikel deur: Usborne Parent Guide Help your child read and write - Usborne Publishing
    Taalontwikkeling: Kinders begin nou driewoord-sinne gebruik, soos “Sam eet kos,” en voeg later ’n vierde woord by.. ...lees meer
  • Onderrig-mylpale 3-4

    Artikel deur: Usborne Parent Guide Help your child read and write - Usborne Publishing
    Taalontwikkeling: Kinders gebruik taal ingewikkelder en vol selfvertroue, hulle praat nou in langer sinne en begin sinne saambind. ...lees meer