LOG IN om jou
Disney-aktiwiteite hier af te laai!

E-pos:

Wagwoord:
Nie geregistreer nie? Registreer nou om GRATIS aktiwiteite af te laai en by ons ouergemeenskap aan te sluit!
Wie is ons en hoe kan ons jou help?
Uitblinkers.co.za beoog om ouers met raad en daad by te staan om van kleins af 'n liefde vir lees by hul kinders aan te wakker. Ons bied ook gehalte-kinderboeke in beide Afrikaans en Engels wat lees pret, bekostigbaar en gerieflik vir Suid-Afrikaanse gesinne maak.

Ons Produkte

Ouergemeenskap
Sluit by ander ouers en kundiges aan en bespreek alle aspekte van voorlees vir jou kinders. Registreer nou om saam met ander te leer en deel.

Voordele van die gemeenskap
  • Dit is absoluut gratis om by die Uitblinkers-ouergemeenskap aan te sluit
  • Kry toegang tot 'n groeiende aantal nuttige artikels geskryf deur kundiges soos opvoedkundige sielkundiges, onderwysers, bibliotekarisse en ander ma's!
  • Skakel met ander ouers wat ook passievol daaroor is om hulle liefde vir boeke en lees met hulle kinders van jongs af te deel!
  • Laai drukbare aktiwiteite en inkleurblaaie gratis af.
  • Hoor eerste van nuwe produkte en spesiale aanbiedinge.
Sluit aan!
Gewilde artikels

Vroeë leesvaardighede

Wanneer ’n mens lees maak jy sin van krabbels op ’n bladsy. Dit behels dat jy woorde en die storie wat dit vertel ontsyfer, interpreteer en verstaan... » lees meer

Verbeter kinders se woordeskat

Ons vermoë om in die wêreld te funksioneer, word deur ons taalvaardighede en woordkennis beïnvloed... » lees meer